Graham Hill

Graham Hill
Hill by die 1971 Hollandse Grand Prix
Hill by die 1971 Hollandse Grand Prix
Geboortedatum (1929-02-15)15 Februarie 1929
Geboorteplek Hampstead, Londen, England
Sterfte 29 November 1975 (op 46)
Arkley, Barnet, Engeland
Volle naam Norman Graham Hill
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Brit
Aktiewe jare 1958–1975
Ou span(ne) Lotus, BRM, Brabham, Hill
Inskrywings 179 (176 begin)
Kampioenskappe 2 (1962, 1968)
Oorwinnings 14
Podiums 36
Loopbaanpunte 270
Voorste wegspronge 13
Vinnigste rondtes 10
Eerste F1-wedren 1958 Monaco Grand Prix
Eerste wen 1962 Hollandse Grand Prix
Laaste wen 1969 Monaco Grand Prix
Laaste inskrywing 1975 Monaco Grand Prix

Norman Graham Hill OBE (15 Februarie 1929 – 29 November 1975) was 'n Britse renjaer en -eienaar, wat twee keer die Formule Een-wêreldkampioen was (1962 en 1968). Ten spyte daarvan dat hy eers in 1953, toe hy al 24 jaar oud was, sy bestuurslisensie geslaag het en eers 'n jaar later die wêreld van motorsport betree het, sou hy een van die grootste renjaers van sy geslag word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search